PULSE Creative Concept Decorators

 
Ferdi Louw en sy PULSE Span is binnehuis versiering spesialiste, gestasioneer in Pretoria, Suid-Afrika. Hulle is sedert 1989 verbind tot 'n ideaal van algehele kliëntediens. PULSE hanteer alle aspekte van binnehuis versiering met hulle drie afdelings: Studio, Interieur en Ontwerp. Hulle werk het
al verskyn in 'n versameling tydskrifte, insluitend Home Owner, Habitat, House & Leisure, Garden & Home, Interior Design, Style en Sarie. Ons bespreek 'n paar styl behandelings met hulle - Toskaans/Provençal en Romanties - net as voorbeelde. Ons kyk ook na die hele Lewenstyl aangeleentheid. Moet asseblief nie huiwer om Ferdi te Kontak vir 'n geselsie nie. Selfs die bestes van ons kan mos nie net voortdurend iets nuuts vanuit onsself skep nie. PULSE sal baie goed reageer op jou behoefte aan effektiewe, eksterne inspirasie. Dankie vir jou besoek!

Bruikbaarheid

 
Dit is maklik om ons hele tuisblad af te laai, vir aflyn gebruik. Dit is beskikbaar as hierdie kompakte Zip legger. Jy sal miskien 'n program soos WinZIP(tm) benodig, om die inhoud uit te pak. Dubbel-kliek daarna op enige van die "htm" leggers, om die werf in jou blaaier te sien. Die aflaai-grootte is sowat 800KB. Vir die van julle met vinnige modems het ons 'n Galery bladsy. Indien jou blaaier nie aanpasbaar is nie: daar is 'n Teks-alleen weergawe - ook goed om vanaf uit te druk. This whole website is also available in English.

· Kopiéreg © PULSE · Alle regte voorbehou · 
· E-pos · Verweb deur · 

  ·
·
·
·
·
·
·
  ALGEMEEN
Tuisblad
English
Teks alleen
Vir aflaai
Die span
  ·
·
·
·
·
·
·
   DIENSTE
Studio
Interieur
Ontwerp
  ·
·
·
·
·
·
·
  ONDERHOUDE
Oor lewenstyl
Provençal /
Toskaanse styl

Romantiese styl
Galery bladsy
  ·
·
·
·
·
·
·
   KONTAK ONS
Besonderhede
Terugvoer-vorm
 ·
·
·
·
·
·
·